Gaan na inhoud

maan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur PixelVulpix (Besprekings | bydraes) op 08:51, 23 Julie 2019
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Die Aarde se maan.
Enkelvoud Meervoud
  maan     mane  
IPA: [mɑːn], meervoud: [ˈmɑːnə]
IPA: teenwoordige tyd: [mɑːn]; verlede tyd: [χəˈmɑːn]
مَانْ , meervoud: مَانِی
teenwoordige tyd: مَانْ ; verlede tyd: خِمَانْ
maan, meervoud: máne
  1. Hemelliggaam wat om 'n planeet draai, byplaneet.
  2. Byplaneet van die aarde.
maanbaan, maanboog, Maandag, maanlig, maansondergang, maansopkoms

    Vertalings

  Vertalings:    maan
Arabies: قمر(ar) (kamar)
Atajal: viating, vuyatsin
Bemba (Zambië): umweshi
Duits: Mond(de)
Engels: moon(en)
Frans: lune(fr)
Fins: kuu(fi)
Goties: 𐌼𐌴𐌽𐌰(got) (mēna)
Hopi: muuyaw
Interlingue: lune(ie)
Italiaans: luna(it)
Klingon: maS
Latyn: luna(la)
Luxemburgs: Mound(lb)
Nederlands: maan(nl)
Ngala: sánzá(ln)
Persies (Wes-): ماه(fa) (maah)
Portugees: lua(pt)
Rwandees: ukwezi(rw)
Shona: mwedzi
Sotho (Noord-): kgwêdi
Spaans: luna(es)
Swazi: inyanga(ss)
Sweeds: måne(sv)
Taroko: idass
Turks: ay(tr)
Turks (Osmaans): آی(osm) (ay)
Venda: ṅwedzi, mwedzi
Viëtnamees: 1 vệ tinh(vi); 2 mặt trăng(vi)
Volapük: mun(vo)
Xhosa: inyanga
Zoeloe: inyanga(zu)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  maan 
Verlede Tyd  ek   het gemaan        
Verdere vervoegings: maan (vervoeging)
  1. Aanspoor, waarsku, opwek.
  2. Aandring op betaling.
maanbrief

    Eienskappe

Oorganklik.

    Vertalings

  Vertalings:    maan
Duits: 1, 2 mahnen(de); 1 ermahnen(de)
Engels: 1 exhort(en), urge(en), warn(en), admonish(en); 2 dun(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor maan.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord maan m manen 
Verkleinwoord maantje,
  (Vlaams:)
  maanke
maantjes,
  (Vlaams:)
  maankes 
Verouderde vorme
Genitief maans manen  
Datief maan manen
IPA: [maːn], meervoud: [ˈmaːnə(n)]
Maan