Gaan na inhoud

Moldawies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Moldawies     Moldawiese        
IPA: [moɫˈdɑːvis], attributief: [moɫˈdɑːvisə]
مَُولْدَاڤِیسْ , attributief: مَُولْدَاڤِیسِی
Van, betreffende die Moldawiërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Moldawië.

    Vertalings

  Vertalings:    Moldawies
Duits: moldauisch(de), moldawisch(de)
Engels: Moldavian(en), Moldovan(en)
Nederlands: moldavisch(nl)
Turks: Moldav(tr), Moldavyalı(tr), Buğdanlı(tr)
Enkelvoud Meervoud
  Moldawies     —  
IPA: [moɫˈdɑːvis]
مَُولْدَاڤِیسْ
(taal) Die Moldawiese naam vir Roemeens, 'n Balkanromaanse taal, wat in Moldawië van ongeveer 2,8 miljoen sprekers gepraat word; die amptelike taal van Moldawië.

    Sinonieme

Roemeens

    Taalkodes

ISO 639-1: mo
ISO/DIS 639-3: mol

    Vertalings

  Vertalings:    Moldawies
Duits: Moldauisch(de), Moldawisch(de)
Engels: Moldavian(en), Moldovan(en)
Faroëes: moldovskt(fo)
Nederlands: Moldavisch(nl)
Turks: Moldavca(tr), Buğdanca(tr)
Yslands: moldavíska(is)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Moldawies.