bees
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bees | beeste |
-
(lêer)
- 1. (soogdiere) Bos taurus 'n Groot gedomestikeerde, gras-etende hoefdier. In algemene taalgebruik sluit beeste ook koeie, bulle, osse, verse en kalwers in.
- 2. (figuurlik) 'n Onbeskofte mens.
- 1. Beeste word gewoonlik as vee aangehou vir hulle vleis, as suiweldiere vir melk en ander suiwelprodukte, en as werkdiere vir die sleep van karre, ploeë en dies meer.
- 2. Jy is 'n regte ou bees.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bees.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | bee | bees |