Gaan na inhoud

duifert

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Duifert
Duifertjies
Enkelvoud Meervoud
  duifert     duiferte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  duifertjie     duifertjies  
IPA: , meervoud:
(plantkunde) (landbou) op Wikispecies Cajanus cajan, 'n gewas uit Indië wat in Suid-Afrika saam met mielies aangeplant word.[1]

    Vertalings

  Vertalings:    duifert
Engels: pigeon pea(en)
Nederlands: wandoe(nl) m
Zoeloe: udali(zu)
  1. Ben-Erik van Wyk, Nigel Gericke (2000). People's plants: A Guide to Useful Plants of Southern Africa, 2000, Pretoria: Briza. ISBN 1-875093-19-2