help
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | help |
Verlede Tyd | ek | het gehelp |
- Iemand bystaan; dit makliker vir iemand maak.
- Van nut wees; iets wat die lewe makliker maak.
- Kan ek jou help?
- Pille help nie vir altyd nie.
- Help is 'n werkwoord, maar hulp is 'n selfstandige naamwoord.
Vertalings: help | |||
---|---|---|---|
- Hulp.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | I | help |
he, she, it | helps | |
Verlede Tyd | helped | |
Verlede Deelwoord | helped | |
Teenwoordige Deelwoord | helping | |
Verdere vervoegings: help (vervoeging) |
- Help.