hou
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | hou |
Verlede Tyd | ek | het gehou |
- Hulp:IPA: [ɦœu]
- Nie laat vaar nie, nie besit van iets verloor nie.
- 'n Sekere hoeveelheid bevat.
- Uithou; vasbyt.
- Geleentheid reël/bywoon.
- Van iets/iemand hou; liefhê.
- Ek gaan die munt hou, optelgoed is hougoed.
- Die bottel hou een liter water.
- Die pyn is so erg, ek kan dit nie meer hou nie.
- Ons moet 'n jaareindfunksie hou.
- Ek hou van jou.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
hou | houe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
houtjie | houtjies |
- Handeling van slaan; slag toedien.
- Merk of letsel waar geslaan/getref is.
- Die krieketspeler slaan 'n ses. Wat 'n pragtige hou.
- Hy het 'n lelike hou teen die kop gekry.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [ɦɑʊ̯]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van houden
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van houden
- gebiedende wys van houden
- 1.: Ik hou.
- 2.: Hou je?
- 3.: Hou!