voorsetsel
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
voorsetsel | voorsetsels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
voorsetseltjie | voorsetseltjies |
- فُوَرْسَِتْسِلْ , meervoud: فُوَرْسَِتْسِلْسْ
- (taalkunde) Bepaalde woordsoort wat verskillende verhoudinge uitdruk tussen twee naamwoordgroepe.
Vertalings: voorsetsel | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor voorsetsel.