Gaan na inhoud

welvaartstaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  welvaartstaat     welvaartstate    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  welvaartstaatjie     welvaartstaatjies  
   
(lêer)
Samestelling van welvaart en staat.
wel•vaart•staat
(regering) 'n Regering wat 'n minimum vlak van voorspoed en welsyn aan al sy inwoners verseker.
Duitsland is, net soos baie ander Europese lande, 'n sosiale welvaartstaat, wat in sy binnelandse ekonomiese beleid die beginsels van 'n sosiale markekonomie toepas.
staat

    Vertalings

  Vertalings:    welvaartstaat
Engels: welfare state(en)
Nederlands: verzorgingsstaat(nl), welvaartsstaat(nl)