in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Kalenders
|
|
Die Lupa Capitolina
|
|
Gebeure
- Rome se oorlog teen die Galliërs lei tot 'n krisis. Die omens vereis 'n drastiese oplossing en daar word tot die afgryse van die volk 'n menseoffer gebring onder verwysing na die moord van Romulus op Remus, die legendariese stigter van die stad.[1]
- Die broers Cn. and Q. Ogulnius (aediles) rig 'n monument op wat die twee kinders onder die tepels van 'n wolvin toon. Dit verwys na Romulus en Remus. Quintus is konsul. [2]
Geboortes
Sterftes
- Koning Xiang van Wei (魏襄王)[3]
Verwysings