Gaan na inhoud

Geochronologie: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
Rooi skakels
 
Lyn 1: Lyn 1:
{{Geen bronnelys}}
{{Geen bronnelys}}
[[Lêer:Geological time spiral.png|duimnael|300px|’n Voorstelling van die geologiese tydskaal.]]
[[Lêer:Geological time spiral.png|duimnael|300px|’n Voorstelling van die geologiese tydskaal.]]
'''Geochronologie''' is die absolute [[datering]] van [[gesteente]]s, [[fossiel]]e en [[afsettings]]s, waarby ’n ouderdom binne ’n bepaalde foutspeling bepaal word. Die doel is onder meer die opstel van die [[Geologiese tydperke|geologiese tydskaal]]. Om dit te bereik, word ’n aantal verskillende [[wetenskap]]like metodes gebruik.
'''Geochronologie''' is die absolute datering van gesteentes, [[fossiel]]e en afsettings, waarby ’n ouderdom binne ’n bepaalde foutspeling bepaal word. Die doel is onder meer die opstel van die [[Geologiese tydperke|geologiese tydskaal]]. Om dit te bereik, word ’n aantal verskillende [[wetenskap]]like metodes gebruik.


Geochronologie verskil van [[stratigrafie]], waarby rotslae aan ’n bepaalde tydvak toegeken word deur die beskrywing en vergelyking van fossiele ([[biostratigrafie]]), die beskrywing van rotslae ([[litostratigrafie]]) of die meet van die [[paleomagnetisme|paleomagnetiese]] rigting in gesteentes (magnetostratigrafie). Al hierdie vorme van stratigrafie gee nie ’n absolute ouderdom aan gesteentes nie, maar plaas dit in ’n bepaalde interval op ’n [[stratigrafiese kolom]].
Geochronologie verskil van [[stratigrafie]], waarby rotslae aan ’n bepaalde tydvak toegeken word deur die beskrywing en vergelyking van fossiele ([[biostratigrafie]]), die beskrywing van rotslae ([[litostratigrafie]]) of die meet van die [[paleomagnetisme|paleomagnetiese]] rigting in gesteentes (magnetostratigrafie). Al hierdie vorme van stratigrafie gee nie ’n absolute ouderdom aan gesteentes nie, maar plaas dit in ’n bepaalde interval op ’n stratigrafiese kolom.


Geochronologie is die een belangrike onderdeel van [[chronostratigrafie]], waarby rotslae in volgorde van (verkieslik absolute) ouderdom gerangskik word.
Geochronologie is die een belangrike onderdeel van [[chronostratigrafie]], waarby rotslae in volgorde van (verkieslik absolute) ouderdom gerangskik word.
Lyn 10: Lyn 10:
Geochronologiese eenhede of tydperke is tydsintervalle wat ooreenstem met chronostratigrafiese eenhede.
Geochronologiese eenhede of tydperke is tydsintervalle wat ooreenstem met chronostratigrafiese eenhede.


Van groot tot klein is die belangrikste eenhede: [[eon (geologie)|eon]], [[era (geologie)|era]], [[periode (geologie)|periode]], [[epog (geologie)|epog]] en [[tydsnede (geologie)|tydsnede]]. Dié eenhede het meestal dieselfde naam as die ooreenstemmende chronostratigrafiese eenhede en dit kan lei tot verwarring. So kan met "die [[Devoon]]" sowel die tydperk (’n periode uit die geochronologie) as die gesteentes wat in dié tyd afgeset het (’n [[sisteem (geologie)|sisteem]] uit die chronostratigrafie) bedoel word.
Van groot tot klein is die belangrikste eenhede: [[eon (geologie)|eon]], [[era (geologie)|era]], [[periode (geologie)|periode]], [[epog (geologie)|epog]] en [[tydsnede (geologie)|tydsnede]]. Dié eenhede het meestal dieselfde naam as die ooreenstemmende chronostratigrafiese eenhede en dit kan lei tot verwarring. So kan met "die [[Devoon]]" sowel die tydperk (’n periode uit die geochronologie) as die gesteentes wat in dié tyd afgeset het (’n [[sisteem (stratigrafie)|sisteem]] uit die chronostratigrafie) bedoel word.


{{Geotydperke}}
{{Geotydperke}}

Huidige wysiging sedert 22:06, 14 Julie 2024

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
’n Voorstelling van die geologiese tydskaal.

Geochronologie is die absolute datering van gesteentes, fossiele en afsettings, waarby ’n ouderdom binne ’n bepaalde foutspeling bepaal word. Die doel is onder meer die opstel van die geologiese tydskaal. Om dit te bereik, word ’n aantal verskillende wetenskaplike metodes gebruik.

Geochronologie verskil van stratigrafie, waarby rotslae aan ’n bepaalde tydvak toegeken word deur die beskrywing en vergelyking van fossiele (biostratigrafie), die beskrywing van rotslae (litostratigrafie) of die meet van die paleomagnetiese rigting in gesteentes (magnetostratigrafie). Al hierdie vorme van stratigrafie gee nie ’n absolute ouderdom aan gesteentes nie, maar plaas dit in ’n bepaalde interval op ’n stratigrafiese kolom.

Geochronologie is die een belangrike onderdeel van chronostratigrafie, waarby rotslae in volgorde van (verkieslik absolute) ouderdom gerangskik word.

Geochronologiese eenhede

[wysig | wysig bron]

Geochronologiese eenhede of tydperke is tydsintervalle wat ooreenstem met chronostratigrafiese eenhede.

Van groot tot klein is die belangrikste eenhede: eon, era, periode, epog en tydsnede. Dié eenhede het meestal dieselfde naam as die ooreenstemmende chronostratigrafiese eenhede en dit kan lei tot verwarring. So kan met "die Devoon" sowel die tydperk (’n periode uit die geochronologie) as die gesteentes wat in dié tyd afgeset het (’n sisteem uit die chronostratigrafie) bedoel word.