Gaan na inhoud

Pilaarheilige: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Verbeter
kNo edit summary
 
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Simeon Stylites stepping down.jpg|duimnael|200px|Ikoon van Simon die Pilaarheilige die Ouere en Jongere.]]
[[Lêer:Simeon Stylites stepping down.jpg|duimnael|200px|Ikoon van Simon die Pilaarheilige die Ouere en Jongere.]]
’n '''Pilaarheilige''' of '''stiliet''' is ’n soort [[Christendom|Christelike]] askeet wat in die vroeë dae van die [[Bisantynse Ryk]] op pilare gestaan en preek, vas en bid het. Hulle het geglo selfkastyding sal hul siele help red. Die eerste pilaarheilige was waarskynlik Simon die Pilaarheilige die Ouere wat in 423 in [[Sirië]] op ’n pilaar geklim en daar gebly het tot met sy dood 37 jaar later.
’n '''Pilaarheilige''' of '''stiliet''' is ’n soort [[Christendom|Christelike]] askeet wat in die vroeë dae van die [[Bisantynse Ryk]] op pilare gestaan en preek, vas en bid het. Hulle het geglo selfkastyding sal hul siele help red. Die eerste pilaarheilige was waarskynlik Simon die Pilaarheilige die Ouere wat in 423 in [[Sirië]] op ’n pilaar geklim en daar gebly het tot met sy dood 37 jaar later. Nog ’n bekende pilaarheilige was [[Nikita die Pilaarheilige|Nikita]].

==Skakels==
==Skakels==
{{CommonsKategorie-inlyn|Stylites}}
{{CommonsKategorie-inlyn|Stylites}}

Huidige wysiging sedert 21:13, 14 Julie 2024

Ikoon van Simon die Pilaarheilige die Ouere en Jongere.

’n Pilaarheilige of stiliet is ’n soort Christelike askeet wat in die vroeë dae van die Bisantynse Ryk op pilare gestaan en preek, vas en bid het. Hulle het geglo selfkastyding sal hul siele help red. Die eerste pilaarheilige was waarskynlik Simon die Pilaarheilige die Ouere wat in 423 in Sirië op ’n pilaar geklim en daar gebly het tot met sy dood 37 jaar later. Nog ’n bekende pilaarheilige was Nikita.

Skakels

[wysig | wysig bron]