Gaan na inhoud

Sjabloon:Aktueel: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Nuwe nuus
Nuwe nuus
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:UEFA European Cup.svg|regs|150px|''Coupe Henri Delauney'', die UEFA Europa-trofee]]
[[Lêer:ICC Men's T20 World Cup Trophy at COA - BugWarp (20) (cropped).jpg|regs|150px|Die T20I-wêreldbekertrofee waarom meegeding is]]
* [[Spanje]] se [[sokker]]span wen die eindwedstryd van die '''[[UEFA Europa-beker|17de UEFA Europa-beker]]''' teen [[Engeland]] met 2–1. Beide [[Frankryk]] en [[Nederland]] eindig in die halfeindrondte.
* Tydens die [[Wimbledon-kampioenskap]] wen die [[Tsjeggië|Tsjeggiese]] [[tennis]]speler Barbora Krejčíková haar tweede [[Grand Slam (tennis)|Grand Slam]]-toernooi, terwyl die Spaanse tennisspeler Carlos Alcaraz sy vierde toernooi ingepalm het.
* Nadat die [[Arbeidersparty (Verenigde Koninkryk)|Arbeidersparty]] in die algemene verkiesing die sedert 2010 regerende [[Konserwatiewe Party (Verenigde Koninkryk)|Konserwatiewe Party]] verslaan, word [[Keir Starmer]] nuwe [[Eerste minister van die Verenigde Koninkryk|eerste minister]] van die [[Verenigde Koninkryk]].

* In [[Nederland]] is die onafhanklike [[Dick Schoof]] as nuwe [[Eerste Minister van Nederland|eerste minister]] ingesweer.
* In [[Nederland]] is die onafhanklike [[Dick Schoof]] as nuwe [[Eerste Minister van Nederland|eerste minister]] ingesweer.
* In die eindstryd van die '''[[T20I-wêreldbeker 2024]]''' op die Kensington-ovaal in [[Bridgetown, Barbados|Bridgetown]], [[Barbados]] verslaan [[Indiese nasionale krieketspan|Indië]] [[Proteas|Suid-Afrika]] met sewe lopies en palm sodoende sy tweede [[T20I-wêreldbeker]]titel in.
* In die eindstryd van die [[T20I-wêreldbeker 2024]] op die Kensington-ovaal in [[Bridgetown, Barbados|Bridgetown]], [[Barbados]] verslaan [[Indiese nasionale krieketspan|Indië]] [[Proteas|Suid-Afrika]] met sewe lopies en palm sodoende sy tweede [[T20I-wêreldbeker]]titel in.
* Die Hooggeregshof van [[Namibië]] het 'n wet wat [[LGBT-regte in Namibië|homoseksuele dade kriminalisier]] as ongrondwetlik en oneffektief verklaar.
* Twee weke ná die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024|Suid-Afrikaanse sewende algemene verkiesing]] vorm die regerende [[African National Congress|ANC]] onder president [[Cyril Ramaphosa]] 'n koalisie met die voormalige amptelike opposisie [[Demokratiese Alliansie|DA]] en kleiner partye.

<div class="itn-footer" style="margin-top: 0.5em;">
<div class="itn-footer" style="margin-top: 0.5em;">

Wysiging soos op 21:30, 14 Julie 2024

Coupe Henri Delauney, die UEFA Europa-trofee
Coupe Henri Delauney, die UEFA Europa-trofee