Sorani
Voorkoms
- Moenie verwar word met Gorani nie.
Sorani سۆرانی, Soranî | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Turkye Irak Iran Sirië | |
Gebied: | Wes-Asië | |
Totale sprekers: | 7,3 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Irannees Wes-Irannees Noordwes-Irannees Koerdies Sorani | |
Skrifstelsel: | Arabiese alfabet, Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Irak | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | ckb | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sorani (Koerdies: سۆرانی, Soranî) of Sentraal-Koerdies (کوردیی ناوەندی, Kurdîy nawendî), is óf 'n dialek[2][3][4][5][6] óf 'n taal[7][8] van die Koerdiese tale wat in Irak, veral Koerdistan, gepraat word, maar ook in die westelike Irannese provinsies Koerdistan, Kermansja en Wes-Azerbeidjan. Sorani is saam met Arabies een van Irak se twee ampstale en word in politieke dokumente eenvoudig "Koerdies" genoem.[9][10]
Die term Sorani, wat na die voormalige Soran-emiraat genoem is, word veral gebruik om te verwys na 'n geskrywe, gestandaardiseerde variant van Sentraal-Koerdies in die Sorani-alfabet wat in die 1920's deur Sa'ed Sidqi Kaban en Taufiq Wahbi uit die Arabiese alfabet ontwikkel is.[11]
Verwysings
- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Kurdish, Central". Ethnologue. Besoek op 16 Maart 2021.
- ↑ (en) "Kurdish language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 16 Maart 2021.
- ↑ (en) "Dialects of Kurdish".
- ↑ (en) Aziz, Mahir A. (30 Januarie 2011). The Kurds of Iraq: Ethnonationalism and National Identity in Iraqi Kurdistan. I.B.Tauris. ISBN 978-1-84885-546-5.
- ↑ (en) Izady, Mehrdad; Izady, Mehrdad R. (1992). The Kurds: A Concise Handbook. Taylor & Francis. ISBN 978-0-8448-1727-9.
- ↑ (en) "The Kurdish Language and Literature". Institutkurde.org. Besoek op 15 Augustus 2019.
- ↑ (en) Sheyholislami, J. (6 Junie 2011). Kurdish Identity, Discourse, and New Media. Springer. ISBN 978-0-230-11930-7.
- ↑ (en) Thackston, W. M. "—Sorani Kurdish— A Reference Grammar with Selected Readings" (PDF). Harvard-universiteit. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Februarie 2021. Besoek op 16 Maart 2021.
- ↑ (en) Allison, Christine (2012). The Yezidi Oral Tradition in Iraqi Kurdistan. Routledge. ISBN 978-1-136-74655-0.
- ↑ (en) "Kurdish language issue and a divisive approach". Kurdish Academy of Language. 5 Maart 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016.
- ↑ (fr) Blau, Joyce (2000). Méthode de Kurde: Sorani. Editions L'Harmattan. p. 20. ISBN 978-2-296-41404-4.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sorani.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Sorani.