in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Mallorca
|
|
- Quintus Caecilius Metellus verower die Baleariese Eilande vir Rome,en verkry so die familienaam Balearicus. Hy gebruik 3000 setlaars om die stede Palma de Mallorca en Pollentia op die eilande te stig.
- Arelate word deur die Romeine ingeneem.
- Mithridates V Euergetes van Pontus word vermoor.
- Die Romeine misbruik die geleentheid van Mithridates se dood om Groter Frigië weer terug te neem.[1]
- Alexander II Zabinas, heerser van die Seleukiede
- Mithridates V Euergetes van Pontus
- ↑ Saprykin, Sergey. (2020). "The Pontic Kingdom and the Seleucids". New Perspectives in Seleucid History, Archaeology and Numismatics: Studies in Honor of Getzel M. Cohen. Berlin, Boston: De Gruyter. pp. 225–240. doi:10.1515/9783110283846-014. AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)