1819
Voorkoms
1819 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1814 | 1815 | 1816 | 1817 | 1818 | ◄ 1819 ► | 1820 | 1821 | 1822 | 1823 | 1824 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1819 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
James Watt | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1819 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 19de jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Die einde van die oorlog van 1817 – 1819 lei tot die eerste golf Britse immigrante van 'n merkbare hoeveelheid.
- JMW Turner besoek hy vir die eerste keer Venesië waar hy van sy mees oorspronklike waterverfskilderye saamstel.
- 6 Februarie – Sir Thomas Stamford Raffles stig Singapoer, ’n nuwe handelspos vir die Britse Oos-Indiese Kompanjie.
- 10 April – Giovanni Maria Mastai-Ferretti (later Pous Pius IX) word priester.
- 22 April – Die Slag van Grahamstad vind plaas.
- 4 Junie – Pous Pius VII stel Rudolf Johannes Joseph Rainier von Habsburg-Lotharingen, aartshertog van Oostenryk, verkose aartsbiskop van Olomouc, Moravië aan as kardinaal.
- 27 September – Pous Pius VII stel Carlos da Cunha e Menezes, patriarg van Lissabon, Portugal en Cesare Guerrieri Gonzaga, tesourier generaal van die Apostoliese Kamer aan as kardinale.
- 14 Desember – Alabama word die 22ste deelstaat van die Verenigde State.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 8 Februarie – John Ruskin, Engelse kunskritikus en skrywer († 1900).
- 5 Mei – Stanisław Moniuszko, Poolse komponis († 1872)
- 24 Mei – Koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk († 1901).
- 5 Junie – John Couch Adams, Britse wiskundige en sterrekundige († 1892)
- 10 Junie – Gustave Coubet, Franse skilder († 1877)
- 26 Junie – Abner Doubleday, bofbalpionier.
- 10 Julie – Pieter Bleeker, 'n Nederlandse dokter, igtioloog en herpetoloog († 1878).
- 1 Augustus – Herman Melville, Amerikaanse romanskrywer en veral bekend is vir sy meesterstuk: Moby Dick († 1891).
- 26 Augustus – Prins Albert van Sakse-Koburg en( Gotha, later SKH die Prinsgemaal, was die eggenoot van koningin Victoria († 1861).
- 13 September – Clara Schumann, Duitse pianis, komponis en klavierpedagoog en eggenote van Robert Schumann († 1896).
- 17 September – M.W. Pretorius, President van die Zuid-Afrikaansche Republiek († 1901).
- 18 September – Léon Foucault, Franse fisikus († 1868).
- 22 November – George Eliot (pennaam van Mary Anne Evans), Engelse skrywer, joernalis en vertaler († 1880).
- 30 Desember – Theodor Fontane, Duitse skrywer en joernalis († 1898).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 25 Augustus – James Watt, Skotse uitvinder en meganiese ingenieur (* 1736)