237 v.C.
Voorkoms
237 v.C. |
◄ | 4de eeu v.C. | ◄3de eeu v.C.► | 2de eeu v.C. | ►
◄ | 242 v.C. | 241 v.C. | 240 v.C. | 239 v.C. | 238 v.C. | ◄ 237 v.C. ► | 236 v.C. | 235 v.C. | 234 v.C. | 233 v.C. | 232 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Tempel van Athena in Paestum | ||||||||||
|
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Ondanks die Verdrag van Lutatius van 241 v.C. verower die Romeine die eiland Sardinië. Hulle beskou die eiland as res nullius omdat Kartago nooit die opstand onderdruk het nie. [1]
- Die Romeine verower die ou Griekse kolonie Poseidonia wat sedert ong. 400 v.C. in Lucaniese hande is. Dit word later Paestum genoem.[2]
- Die Kartaagse generaal Hamilkar begin 'n veldtog in Hispania.[1]
Sterftes
[wysig | wysig bron]- Xun Zi, Konfusianistiese filosoof wat bygedra het tot die Honderd Skole van Gedagtes (* 310 v.C.).
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Carey, William L. (1996). ""Nullus Videtur Dolo Facere: The Roman Seizure of Sardinia in 237 B.C."". Classical Philology. 91 (3): 203–22.
- ↑ Patel, Samir S. (2010). ""Rediscovering Paestum."". Archaeology. 63 (4): 44–48.