266 v.C.
Voorkoms
266 v.C. |
◄ | 4de eeu v.C. | ◄3de eeu v.C.► | 2de eeu v.C. | ►
◄ | 271 v.C. | 270 v.C. | 269 v.C. | 268 v.C. | 267 v.C. | ◄ 266 v.C. ► | 265 v.C. | 264 v.C. | 263 v.C. | 262 v.C. | 261 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
|
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Ptolemeus II herstig die hawestad Lebedos en noem die Ptolemaïs. Die stad sal egter gou sy oorspronklike naam herkry.[1]
- Ariobarzanes I volg sy vader Mithridates I op as koning van Pontus[2]
- Arkesilaus van Pitane volg Crates op as hoof van Sokrates se Akademie.[3]
- Die Romeine oorwin die Sarsinati in Umbrië.[4]
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]- Mithridates I Ktistes, koning van Pontus
- Crates, die scholarch van Sokrates se Akademie.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Eckart (Stuttgart) Olshausen (2006). Lebedus in Brill's New Pauly Online. Brill. doi:10.1163/1574-9347_bnp_e633200.
- ↑ "Mithridates I". Pontusworld.
- ↑ 3,0 3,1 Fosl, Peter S. (2019). "1 Hume and Ancient Academic Scepticism". in: Hume's Scepticism: Pyrrhonian and Academic,. Edinburgh: Edinburgh University Press. pp. 17–38. doi:10.1515/9781474451147-005.
- ↑ Manconi, Dorica. (2017). "The Umbri". The Peoples of Ancient Italy,. Berlin, Boston: De Gruyter. pp. 603–636. doi:10.1515/9781614513001-031.