in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Seleucus VI Epiphanes
|
|
- In die Seleukidiese burgeroorlog word die hoofstad Antiogië beveg. Moontlik neem Antiochus X Eusebes die stad eers oor van Seleucus VI.[1]
- Uit numismatiese bron blyk dat Antiochus XI Antiogië (later) beset hou.[1]
- Tigranes van Armenië verower Dsopk and lyf dit in. Hiermee bedreig hy die Romeinse belange in Kappadosië, maar die Romeine reageer nie.[2]
- ↑ 1,0 1,1 The Seleucid and Hasmonean Periods and the Apocalyptic Worldview Deel 88 of The Library of Second Temple Studies Lester L. Grabbe, Gabriele Boccaccini, Jason M. Zurawski, Bloomsbury Publishing, 2016, ISBN 0-567-66615-8, ISBN 978-0-567-66615-4
- ↑ The History of Armenia: From the Origins to the Present S. Payaslian Springer, 2008 ISBN 0230608582, ISBN 9780230608580