Caroline Aaron
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Caroline Aaron | |
Geboorte | 7 Augustus 1952 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Caroline Aaron (gebore 7 Augustus 1952) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Edward Scissorhands (1990), Sleepless in Seattle (1993), Deconstructing Harry (1997), en 21 Jump Street (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1990: Edward Scissorhands
- 1993: Sleepless in Seattle
- 1995: A Modern Affair
- 1997: Deconstructing Harry
- 2001: Never Again
- 2001: Amy's Orgasm
- 2004: A Day Without a Mexican
- 2004: Call Waiting
- 2008: Surveillance
- 2012: 21 Jump Street
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1998: LateLine
- 2010: Players
- Adults Only
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: Tuesdays with Morrie
- 2000: The Peter Principle
Video's
[wysig | wysig bron]- 2005: Bobby's World: The Making of 'Beyond the Sea'
- 2013: Sex & Marriage