Al-Ma'un
Voorkoms
ٱلمَاعُون Soera 107 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Ma'un | |
Transliterasie | Al-Ma'oen | |
In Afrikaans | "Weldade" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 7 | |
Al-Ma'un (Arabies: ٱلمَاعُون, "Weldade") is die 107de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 7 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming
[wysig | wysig bron]Die tema van die soera is weldade. Mense wat nie die armes voed en barmhartigheid betoon nie, word veroordeel.
Skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Al-'Kuraysh |
Die Koran | Volgende soera: Al-Kawthar |
Soera Al-Ma'un | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |