Frank Ferguson
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Frank Ferguson | |
Geboorte | 25 Desember 1899 |
---|---|
Sterfte | 12 September 1978 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Frank Ferguson (25 Desember 1899 – 12 September 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente This Gun for Hire (1942), They Won't Believe Me (1947), Abbott and Costello Meet Frankenstein (1948), en Johnny Guitar (1954).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1942: This Gun for Hire
- 1946: Lady Chaser
- 1947: They Won't Believe Me
- 1947: Variety Girl
- 1947: Killer at Large
- 1948: Abbott and Costello Meet Frankenstein
- 1949: Wild Calendar
- 1949: State Department: File 649
- 1953: The Marksman
- 1953: Star of Texas
- 1953: Texas Bad Man
- 1954: Johnny Guitar
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1953: The Pride of the Family
- 1953: Topper
- 1955: My Friend Flicka
- 1957: Whirlybirds
- 1959: The Alaskans
- 1959: Shotgun Slade
- 1959: Wichita Town
- 1963: Temple Houston
- 1972: Return to Peyton Place
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1958: Hide and Seek