Lys van motorvervaardigers
Voorkoms
A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook
Hier volg 'n alfabetiese lys van motorvervaardigers:
A
[wysig | wysig bron]- Abarth (Italië, behoort aan Fiat)
- A.C. (Verenigde Koningkryk)
- Acura (VSA, behoort aan Honda)
- AIL (Israel)
- Aixam (Frankryk)
- Alfa Romeo (Italië, behoort aan Fiat)
- Almac (Neuseeland)
- Alpha Sports (Australië)
- Alpina Burkard Bovensiepen GmbH und Co. (Duitsland)
- Amazon (Brasilië, behoort aan Nissan)
- Americar (Brasilië)
- Amuza (Australië)
- Anchi (China)
- Arab (Verenigde Koningkryk)
- Ariel (Verenigde Koningkryk)
- ARO (Romeinië)
- AS (Duitsland, Lichtenstein (Sachsen))
- Ascari
- Ashok Leyland (Indië)
- Asia Rocsta (Suid-Korea)
- ASL (China)
- Aston Martin
- Astra (Italië)
- Audi (Duitsland)
- Autosan
- Avanti (VSA)
B
[wysig | wysig bron]- Badenia (Duitsland)
- Baer (Duitsland)
- Bagheera (sien Simca)
- Balbo (Italië, Turin)
- Bantam (VSA)
- Barkas (DDR)
- Basse (Duitsland)
- B.D.G. (Frankryk, Puteaux)
- Beardmore (Verenigde Koningkryk)
- Beckmann (Duitsland)
- Bédélia
- BEF (Duitsland, Berlin)
- Belcar (Switserland)
- Benelli (Italië, Pesaro)
- Benz (Duitsland, nou Mercedes-Benz, m.a.w. Daimler-Chrysler)
- Benz Söhne (Duitsland, Ladenburg-Mannheim, later Mercedes-Benz)
- Berkeley (Engeland)
- Berliet (Frankryk)
- Bernardet (Frankryk)
- Bertoni (Italië, Lodi)
- Biscuter (Spanje)
- BMW (Duitsland)
- BMC (Verenigde Koningkryk)
- BMF (Duitsland, Berlin)
- BNC
- Böhler (Duitsland)
- Boitel (Frankryk)
- Bollinckx (België)
- Bond (Verenigde Koningkryk)
- Bonnet (Frankryk)
- Borgward (Duitsland, Bremen)
- Brasier (Frankryk)
- Brennabor (Duitsland, Brandenburg an der Havel)
- Brevetti Fiat (Italië, opgeneem in Fiat)
- Bricklin (Kanada)
- Brissonnet (Frankryk)
- British Leyland (Verenigde Koningkryk)
- Brütsch (Duitsland, Stuttgart)
- Buckle (Australië)
- Bünger (Denemarke)
- Bulgarenault (Bulgarye)
- B.Z. (Duitsland, Potsdam, 1924-25)
C
[wysig | wysig bron]- Carabela (Brasilië)
- Carmel (Israel)
- Ceirano (Italië)
- Certus (Duitsland)
- CG (Frankryk)
- C.G.V.
- Chalmers (VSA)
- Champion (Duitsland)
- Chandler (VSA)
- Chaparral (VSA)
- Chausson (Frankryk)
- Checker (VSA)
- Cheetah
- Chenard & Walcker (Frankryk, behoort aan Peugeot)
- Chevrolet (VSA)
- Chrysler (VSA)
- Cingolani (Italië, Recanati)
- Cisitalia (Italië)
- Cito (Duitsland, Köln-Klettenberg)
- Citroën (Frankryk)
- Cizeta-Moroder (Italië, Modena)
- Claeys-Flandria (België)
- Clan (Verenigde Koningkryk)
- Clenet (VSA)
- Clipper (VSA, behoort aan Packard)
- Clúa (Spanje)
- Colibri
- Commer (Verenigde Koningkryk)
- Connaught (Verenigde Koningkryk)
- Continental
- Cony (Japan, Nagoya)
- Cooper (Verenigde Koningkryk) sien ook Mini Cooper
- Corat (Italië)
- Cord (VSA)
- Coronet (Verenigde Koningkryk, Denham)
- Crosley (VSA)
- Crossley (Verenigde Koningkryk, Manchester)
- Cunningham (VSA)
- Cyklon (Duitsland, Erlau (Sachsen))
D
[wysig | wysig bron]- Daihatsu (Japan)
- Daimler-Motoren-Gesellschaft [DMG] (Duitsland)
- DAF (Nederland, deur Volvo oorgeneem)
- Dagsa (Spanje)
- Darracq (Frankryk)
- Datsun (Japan, nou onder die naam Nissan)
- David (Spanje)
- Decauville
- Decolon (Frankryk)
- De Dion-Bouton (Frankryk)
- Delage (Frankryk)
- Delahaye (Frankryk)
- Dellow (VK)
- DeLorean (Noord-Ierland)
- Deltamobil (Duitsland)
- Denzel (Duitsland)
- Dessauer (Duitsland, Dessau)
- Deshais (Frankryk)
- DeSoto (VSA, behoort aan Chrysler)
- Deutz (Duitsland)
- DFP (Frankryk)
- Diana (Duitsland, München)
- DISA (Denemarke)
- Dixi (Duitsland, Eisenach)
- DKW (Duitsland, nou Audi)
- Dodge (VSA)
- Dorner (Duitsland)
- Dornier (Duitsland)
- Dort (VSA)
- Dürkopp (Duitsland)
- Duesenberg (VSA, behoort aan Cord)
- Dufaux (Switserland)
- Duryea (VSA)
- Dux (Duitsland, Leipzig, later oorgeneem deur Presto)
E
[wysig | wysig bron]- Eagle (VSA)
- E.B.M. (Suid-Afrika)
- Edra (Brasilië)
- Elcat (Finland)
- EMIS (Brasilië)
- Etsong (China)
- Eunos (Japan, behoort aan Mazda)
F
[wysig | wysig bron]- Fabral (Brasilië)
- FAW (China)
- Feng Huang (China)
- Fengshen (China)
- Ferrari (Italië)
- Fiat (Italië)
- Fioravanti (Italië)
- Ford (VSA)
- FPV [Ford Performance Vehicles] (Australië)
- Freightliner (VSA)
- FSM (Pole)
- FSO (Pole)
- Fuldamobil (Duitsland)
- FUSO (Mitsubishi-Fuso)
G
[wysig | wysig bron]- Gaggenau (Duitsland, opgeneem in Mercedes-Benz)
- Gasi (Duitsland)
- Gatso (Nederland)
- Geely (China)
- General (Verenigde Koningkryk)
- Germain (België)
- Ghia (Italië)
- Gilbern (Verenigde Koningkryk)
- Gillet (België)
- Ginetta (Verenigde Koningkryk)
- Glas (Duitsland, Dingolfing, nou BMW, bou onder andere die Goggomobil)
- Gnom (Duitsland)
- Goliath (Duitsland)
- Gordon-Keeble (Verenigde Koningkryk)
- Gruppo Bertone (Italië)
- Grade (Duitsland)
- Gräf & Stift behoort aan MAN
- Great Wall Motors (China)
- Grégoire (Frankryk)
- Grewe & Schulte-Derne (Duitsland)
- Graham-Paige (VSA)
- Gutbrod (Duitsland)
H
[wysig | wysig bron]- Haargaard (Denemarke)
- Hampton (Verenigde Koningkryk)
- HANOMAG (Hannoversche Maschinenbau AG)
- Hansa (Duitsland, Varel, behoort aan Borgward-Gruppe)
- Healey
- Heinkel (Duitsland, Speyer)
- Hennessey (VSA)
- Henry (VSA)
- Hillman (Verenigde Koningkryk, behoort aan Chrysler en later aan Peugeot)
- Hispano-Suiza (Spanje, Switsersvervaardig)
- Hoffmann (Duitsland)
- Holden (Australië)
- Honda (Japan)
- Horch (Duitsland, Zwickau, naam word besit deur Audi)
- Hotchkiss (Frankryk)
- HRG (Verenigde Koningkryk, HRG staan vir drie uitvinders: Ted Halford, Guy Robins en Ron Godfrey)
- Hudson (VSA, behoort aan AMC)
- Humber (Verenigde Koningkryk, behoort aan Chrysler en later aan Peugeot)
- Hupmobile (VSA)
- Hurst (Duitsland)
I
[wysig | wysig bron]- IFA (DDR)
- Imperia (België)
- Imperial
- Intermeccmanica (Italië)
- International (VSA)
- Invicta (Engeland)
- ISO Rivolta (Italië)
- Isotta Fraschini [IF] (Italië)
- Isuzu (Japan) (behoort aan General Motors)
- Itala (Italië)
J
[wysig | wysig bron]- James and Browne (Verenigde Koningkryk)
- Jarc (Groot-Brittanje, Isleworth)
- Jawa (Slowakye)
- Jowett (Verenigde Koningkryk)
- Jensen Healey (Verenigde Koningkryk)
- Jensen (Verenigde Koningkryk)
- Julien (Frankryk)
K
[wysig | wysig bron]- K 6
- Kaiser (VSA)
- Käfer (Duitsland)
- Keller (VSA)
- Kendall (Groot-Brittanje, Grantham)
- Kersting (Duitsland, Waging (Oberbayern))
- Kissel (VSA)
- Kleine Wolf (Duitsland)
- Kleinschnittger (Duitsland, Arnsberg)
- Komnick (Duitsland)
- Krajan (Slowakye)
- Krejbich (Slowakye)
- Kroboth (Duitsland, Seestall bei Landsberg)
- Kurtis (VSA)
L
[wysig | wysig bron]- Lada (Rusland)
- Lago (Italië)
- Lagonda (Verenigde Koningkryk, behoort aan Aston Martin)
- Lamar (Groot-Brittanje, Ingatestone)
- Lanchester (Verenigde Koningkryk, behoort aan British Leyland)
- Lancia (Italië, behoort aan die Fiatgroep)
- Lasalle (USA, behoort aan General Motors)
- Laurin & Klement (Slowakeye, nou Škoda)
- Le Zèbre (Frankryk)
- Lea-Francis (Verenigde Koningkryk)
- Leyland, sien British Leyland (UK)
- Liberty (VSA)
- Lidovka (Slowakeye)
- Lightburn (Australië)
- Lister (Verenigde Koningkryk)
- Lloyd (Duitsland)
- Lloyds (Verenigde Koningkryk)
- Locomobile (VSA, behoort aan General Motors)
- Locost (Verenigde Koningkryk)
- Lombardi (Italië)
- Lorraine-Dietrich (Frankryk)
- Lozier
M
[wysig | wysig bron]- Mada (Duitsland)
- Magirus-Deutz (in IVECO opgeneem)
- Magnet (driewiel voertuig van1907)
- Maico (Duitsland, bou die Maico 500 Sport)
- Malterre (Frankryk, Parys)
- Marauder (Verenigde Konigkryk)
- Marlin (VSA, behoort aan AMC)
- Marmon (VSA)
- Mathis (Frankryk)
- Martini (Switserland)
- Maudslay (Verenigde Konigkryk)
- Mauser (Duitsland)
- Matra (Frankryk)
- Maxwell-Briscoe (VSA)
- Mazda (Japan)
- M.C.A. (Duitsland, Bremen-Schönbeck, bou die Jetstar GT)
- McFarlan (VSA)
- McLaughlin (Kanada, behoort aan Buick)
- Meiwa (Japan)
- Melkus (Duitsland / DDR)
- Mercedes (Duitsland, nou Mercedes-Benz)
- Mercer (VSA)
- Messerschmitt (Duitsland)
- Métallurgique (België)
- Meyra (Duitsland)
- Miele (Duitsland, die laaste bestaande Miele-voertuig is in 1999 uit Noorweë na Duitsland terug ingevoer)
- Miesse (België)
- Minerva (België, behoort aan Imperia)
- Minicar (Slowakeye)
- Minimus (Duitsland, München)
- Mipal (Slowakeye)
- Mirda (Slowakeye)
- Mitsui (Japan)
- MI-VAL (Italië, Gardone)
- Mobil (Duitsland)
- Mochet (Frankryk)
- Mölkamp (Duitsland, Köln)
- Moll (Duitsland)
- Monica (Frankryk)
- Monteverdi (Switserland)
- Motobecane (Frankryk, Parys)
- Moravan (Slowakeye)
- Moretti (Italië)
- Morgan (Duitsland, Berlyn)
- Morris (Verenigde Konigkryk, behoort aan Rover)
- Multi Union
- Muntz (VSA)
- MWD (Duitsland, Dessau)
N
[wysig | wysig bron]- N.A.G. (Duitsland, Berlyn, sedert 1901 "Neue Automobil Gesellschaft", sedert 1912 "Nationale Automobil Gesellschaft")
- Nagant (België, behoort aan Imperia)
- Napier (Verenigde Koningkryk)
- Nardi (Italië)
- Nash Healey (Verenigde Koningkryk)
- Nash (VSA, behoort aan AMC)
- N.J. (Japan, Kawaguchi)
- Nobel (Noord-Ierland, Ulster)
- Nordenfelt (Verenigde Koningkryk)
- NSU (Duitsland, Neckarsulm, behoort aan Volkswagengroep)
- NSU-Fiat (Duitsland)
O
[wysig | wysig bron]- Oakland (VSA, behoort aan General Motors)
- Ogle (Verenigde Koningkryk)
- Oldsmobile (VSA, behoort aan General Motors)
- OM (Italië, nou Fiat)
- Opel (behoort aan General Motors)
- Opperman (Groot-Brittanje)
- Orient Express (Duitsland)
- Osca (Italië)
- OSI (Italië)
- O.T.I. [Office Technique International] (Frankryk)
- Overland (1909 deur Willys gekoop) (VSA)
P
[wysig | wysig bron]- Packard (VSA)
- Panhard & Levassor (Frankryk, behoort aan Citroën)
- Panther Diesel SpA (Italië, Milan)
- Panther (Verenigde Koningkryk)
- Paramount (Verenigde Koningkryk)
- Pashley (Groot-Brittanje, Birmingham)
- Peel (Groot-Brittanje, Peel)
- Peerless (Verenigde Koningkryk)
- Pegaso (Spanje)
- Perodua (Maleisië)
- Peugeot (Frankryk)
- Phänomen (Duitsland, Zittau, later Robur)
- Piaggio (Italië, Genua, bou die Vespa 400)
- Pic Pic (Switserland)
- Pierce-Arrow (VSA)
- Pio (Duitsland)
- Pipe (België)
- Playboy (VSA)
- Plymouth (VSA, vorige naam van DaimlerChrysler)
- Pobeda (Rusland)
- Poinard (Frankryk)
- Polski Fiat (Pole)
- Polyphon Musikwerke (Duitsland) sedert 1916 Dux
- Pontiac (VSA)
- Powerdrive (Groot-Brittanje)
- Praga (Slowakeye)
- Presto (Duitsland, Chemnitz)
- Prince (Japan, is in Nissan opgeneem)
- Princess (Verenigde Koningkryk, behoort aan British Leyland)
- Proton (Maleisië)
- Protos (Duitsland)
- Pullman (VSA)
Q
[wysig | wysig bron]R
[wysig | wysig bron]- Raba (Hongarye, Györ)
- Rabag; Rabag-Bugatti (Duitsland, Düsseldorf)
- RAF (Oostenryk/Tschechien, Reichenberg)
- Railton (VSA)
- Rambler (VSA, behoort aan AMC)
- Ramses (Egipte)
- Ranger
- Rapid (Switserland)
- Riley (Verenigde Koningkryk, behoort aan BMW)
- Robur (DDR)
- Rochdale (Verenigde Koningkryk)
- Rochet-Schneider (Frankryk)
- Rodley (Großbritannien, Rodley)
- Röhr (Duitsland)
- Romanazzi (Italië)
- Rometsch (Duitsland)
- Romi (Brasilië)
- Rootes (Verenigde Koningkryk)
- Rosengart (Frankryk)
- Rovin (Frankryk)
- Rumpler (Duitsland)
- Ruppe & Sohn (Duitsland)
- Ruxton
S
[wysig | wysig bron]- Sachsenring (DDR, meer bekend onder die naam Trabant)
- Salmson (Frankryk)
- S.A.M.C.A. [Societá Applicazioni Meccaniche Costruzioni Automobilistiche] (Italië)
- Saporoschez (Ukraïne)
- Scaldia
- SCAT (Italië)
- Schacht (VSA)
- Seat (Spanje)
- Selve (Duitsland)
- Serenissima (Italië)
- Serenka (Pole)
- Serpollet (Frankryk)
- Siata (Italië)
- SIL (Sowjetunie/Rusland)
- SIM (Sowjetunie)
- SIS (Sowjetunie)
- Simca (Frankryk, behoort aan Chrysler en later aan Peugeot)
- Simca-Matra (Frankryk, ook bekend as „Matra-Simca“)
- Simson (Duitsland)
- Singer (Verenigde Koningkryk)
- Sizaire & Naudin (Frankryk)
- Slaby-Beringer (Duitsland, Berlyn)
- Sofravel (Frankryk)
- Soletta (Switserland)
- Sommer (Denemarke)
- Sovam (Frankryk)
- Spartan (Verenigde Koningkryk)
- Speedwell (Verenigde Koningkryk)
- Squirre
- SS (Verenigde Koningkryk, nou onder die naam Jaguar)
- Standard (Verenigde Koningkryk, behoort aan British Leyland)
- Stanley
- Staunau (Duitsland, Hamburg)
- Steyr-Puch (Oostenryk)
- Stoewer (Duitsland, Stettyn)
- Studebaker (VSA, behoort aan Packard)
- Stutz (VSA)
- Suminoe-Seisakujo (Japan, Tokio)
- Sunbeam (Verenigde Koningkryk)
- Sunbeam-Talbot (Verenigde Koningkryk)
- Supra
- Susita (Israel)
- Suzuki (Japan)
- Syrena (Pole, opgeneem in FSO)
T
[wysig | wysig bron]- Takuri (Japan)
- Talbot (Frankryk, behoort aan Peugeot)
- Talbot-Darracq (Verenigde Koningkryk)
- Talbot-Lago (1935 tot 1959)| (Verenigde Koningkryk)
- TB (voertuig)
- Tempo (Duitsland)
- Toledo
- Tornado (Verenigde Koningkryk)
- Toyota (Japan)
- Trabant (DDR, Zwickau)
- Tracta (Frankryk)
- Trident (Verenigde Koningkryk)
- Trippel (Duitsland)
- Triumph (Duitsland)
- Triumph (Verenigde Koningkryk)
- Trojan (Verenigde Koningkryk)
- Tucker (VSA)
- Turicum (Switserland)
- Turner (Verenigde Koningkryk)
U
[wysig | wysig bron]V
[wysig | wysig bron]- Vandenbrink (Nederland)
- Vauxhall (Engeland, het behoort aan General Motors in VSA)
- VAZ (Rusland)
- Vector (VSA)
- Vemac (Verenigde Koningkryk)
- Venturi (Monaco)
- Vision
- Volkswagen (Duitsland)
- Volvo (Swede)
W
[wysig | wysig bron]- Welter Racing
- Western Star Trucks (VSA)
- Westfield
- Wiesmann (Duitsland)
- Witton Tiger (VSA)
- Wolga Motors (Rusland)
X
[wysig | wysig bron]- Xiali (China)