Staatkundig Gereformeerde Party
Voorkoms
(Aangestuur vanaf SGP)
Staatkundig Gereformeerde Partij | |
SGP | |
Leier | Chris Stoffer |
---|---|
Gestig | 24 April 1918 |
Hoofkwartier | Burgemeester van Reenensingel 101, Gouda |
Jeugvleuel | Staatkundig Gereformeerde Partij-jongeren |
Ideologie | Christelike reg, sosiale konserwatisme, Teokrasie, Euroskeptisme |
Internasionale affiliasie | Europe of Freedom and Democracy |
Amptelike kleure | Blou en oranje |
Webblad | sgp.nl |
Die Staatkundig Gereformeerde Party (Nederlands: Staatkundig Gereformeerde Partij, SGP) is 'n Nederlandse ortodoks-Gereformeerde politieke party, wat in 1918 gestig is.
Die politieke leier is Chris Stoffer. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 is deur die Staatkundig Gereformeerde Party nóg verloor nóg gewen. Die party het 3 setels behaal.
Van 14 Oktober 2010 tot 5 November 2012 het die SGP nie-amptelik die Rutte I-kabinet gesteun.
Tweede Kamer
[wysig | wysig bron]Setels gewen:
|
|
|
Partyleiers
[wysig | wysig bron]- Gerrit Hendrik Kersten: 24 April 1918 – 14 September 1945
- Pieter Zandt: 14 September 1945 – 4 Maart 1961
- Cor van Dis sr.: 4 Maart 1961 – 28 April 1971
- Hette Abma: 28 April 1971 – 26 Mei 1981
- Henk van Rossum: 26 Mei 1981 – 22 Mei 1986
- Bas van der Vlies: 22 Mei 1986 – 27 Maart 2010
- Kees van der Staaij: 27 Maart 2010 – 25 Augustus 2023
- Chris Stoffer: 25 Augustus 2023 — nou
Bronne
[wysig | wysig bron]- Staatkundig-Gereformeerde Partij (SGP), Parlement.com
- Staatkundig Gereformeerde Partij (SGP), DNPP