Oosterse goue strandkiewiet
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Pluvialis fulva)
Oosterse goue strandkiewiet | |
---|---|
In broeivere, Alaska | |
In nie-broeivere, Thailand | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. fulva
|
Binomiale naam | |
Pluvialis fulva (Gmelin, 1789)
| |
Sinonieme | |
Charadrius fulvus |
Die Oosterse goue strandkiewiet (Pluvialis fulva) is 'n voël en somerswerwer aan Suid-Afrika en verkies riviermondings en strandmere. Hulle word selde binnelands gesien. Die voël is 23 – 25 cm groot en weeg 110 - 170 gram met 'n vlerkspan van 65 cm. In Engels staan die voël bekend as Pacific golden plover.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Besig om op te styg.
-
In vlug.
-
Besig om te vreet.
-
Museumeksemplaar
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Pluvialis fulva. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Pluvialis fulva". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)