Wenzhou
Voorkoms
Wenzhou 温州 | |
---|---|
Stad | |
Standbeeld van vyf perde in Wenzhou. | |
Koördinate: 28°00′00″N 120°42′00″O / 28.00000°N 120.70000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Zhejiang |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Chen Derong (陈德荣) |
• Burgemeester | Chen Jinbiao (陈金彪) |
Oppervlak | |
• Land | 11 784 km2 (4 550 vk. myl) |
• Water | 11 000 km2 (4 248 vk. myl) |
• Stedelik | 1 188 km2 (459 vk. myl) |
• Metro | 3 640 km2 ((1 406 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 3 039 500 |
• Stedelik | 5 173 324 |
• Stedelike digtheid | 2 600/km2 (6 600/vk. myl) |
• Metro | 9 122 100 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 577 |
Webwerf | wenzhou.gov.cn |
Wenzhou (Chinees: 温州) is 'n stad in die Chinese provinsie Zhejiang met 'n bevolking van 3 039 500 in 2010.
Die stad is geleë tussen Lishui in die weste, Taizhou in die noorde en die Oos-Chinese See in die ooste.