Gaan na inhoud

hewel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Hewel
Enkelvoud Meervoud
  hewel     hewels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  heweltjie     heweltjie  
he•wel
(gereedskap), (chemie) Slang of buis wat heeltemal met 'n vloeistof gevul is en waardeur dit vanuit die een vat oor 'n hoër punt na 'n laer vat stroom.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: siphon(en)
Nederlands: hevel(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hewel.