Gaan na inhoud

joernaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  joernaal     joernale    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  joernaaltjie     joernaaltjies  
joer•naal
  1. Boek met daaglikse gebeure; dagboek; logboek.
  2. Publikasie wat die skrywes van verskeie mense bevat.
  1. Sy het 'n joernaal van haar reis bygehou.
  2. Die Genootskap van Regte Afrikaners het vanaf 15 Januarie 1876 'n joernaal, genaamd Die Afrikaanse Patriot gepubliseer.

    Vertalings

  Vertalings:    joernaal
Engels: joernaal(en)
Nederlands: journaal(nl)