tydskrif
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tydskrif | tydskrifte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
tydskriffie | tydskriffies |
- tyd•skrif
- (massamedia) Blad waarvan uitgawes met vaste tussenposes verskyn.
- Huisgenoot is 'n Afrikaanse tydskrif wat weeklikse uitgegee word.
Vertalings: tydskrif | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tydskrif.