Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- voor•stel
- 'n Idee of plan vir nadenke voorlê; aan die hand doen; mosie indien.
- Bekendstel; name met eerste kennismaking uitruil.
- Beeld iets uit; 'n voorstelling van iets.
- Indink en verbeel; 'n denkbeeld van iets vorm.
- Ek hou van jou voorstel, kom ons gaan swem.
- Sy het my aan al haar vriende voorgestel.
- Die skildery stel die toneel van Die Laaste Avondmaal voor.
- Kan jy jou dit voorstel?
- 'n Idee of plan vir reaksie voorlê; wenk; suggestie.
- Die voorste deel van 'n rytuig se onderstel.
- Die voorstel is op die vergadering aanvaar.
- Die motor se voorstel is tydens die ongeluk heeltemal weggeslaan.