wiele
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wiel | wiele |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
wieletjie | wieletjies |
- wie•le
- Meervoud van wiel; meer as een wiel.
- (informeel) Verwys na persoon se motor as vervoermiddel.
- (informeel) Wanneer iets in die haak is, wanneer dit reg is.
- 'n Sluitweer-remstelsel verhoed dat die wiele gly en te verseker dat die wiele aanhou vorentoe rol.
- Ek sien jy het toe nuwe wiele gekry?
- Wil jy nie 'n baadjie aantrek nie? Nee, ek is wiele, dankie!
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wiele.