Antioquia
Voorkoms
Antioquia is 'n departement in die noordooste van Colombia. Die departement het ongeveer 5,3 miljoen inwoners wat antioqueño genoem word. Die hoofstad is Medellín. Die goewerneur is Aníbal Gaviria Correa.
Administratiewe indeling
[wysig | wysig bron]Streke en munisipaliteite
[wysig | wysig bron]Antioquia is in nege streke verdeel om die departement se administrasie te behartig. Hierdie streke bevat 'n totaal van 126 munisipaliteite. Die streke met hulle munisipaliteite is:
Suidwestelike Antioquia | Oostelike Antioquia | Noordoostelike Antioquia |
---|---|---|
Noordelike Antioquia | Westelike Antioquia | Bajo Cauca Antioquia |
---|---|---|
Magdalena Medio Antioquia | Urabá Antioquia | Medellín Metropolitaanse Area |
---|---|---|
Wikimedia Commons bevat media in verband met Antioquia. |