Bulrog
Voorkoms
Bulrog | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. bovinus
|
Binomiale naam | |
Pteromylaeus bovinus (É. Geoffroy Saint-Hilaire, 1817)
| |
Sinonieme | |
Myliobatis bovina |
Die Bulrog (Pteromylaeus bovinus) is 'n vis wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Dit is sjokoladebruin met bleekgrys dwarsstrepe bo-op en wit onder. Dit word 1.8m breed en 85 kg swaar. Die vis is 'n bodembewoner in vlakwater maar spring ook uit die water. In Engels staan diit ook bekend as Bullray.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bronne
[wysig | wysig bron]- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Wintner, S.P. (2005). Pteromylaeus bovinus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 6 September 2006.