Gaan na inhoud

Luciano Floridi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Luciano Floridi
Gebore 16 November 1964
Rome, Italië
Vakgebied Filosofie van inligting, inligtingsetiek, filosofie van tegnologie, filosofie van logika, Epistemologie
Alma mater Sapienza Universiteit van Rome
Universiteit van Warwick
Beïnvloed deur Sextus Empiricus, Immanuel Kant, Neo-Kantianisme, Charles Sanders Peirce, Michael Dummett, Susan Haack

Luciano Floridi is op 16 November 1964 in Rome gebore. Hy het filosofie aan die Universiteit van Rome "La Sapienza" studeer en het sy doktorsgraad in filosofie behaal aan die Universiteit van Warwick. Hy is professor in filosofie aan die Oxford Universiteit en Bari Universiteit.

Werke

[wysig | wysig bron]
  • Augmented Intelligence — A Guide to IT for Philosophers. Roma: Armando, 1996.
  • Scepticism and the Foundation of Epistemology - A Study in the Metalogical Fallacies. Leiden: Brill, 1996.
  • Internet - An Epistemological Essay. Milano: Il Saggiatore, 1997.
  • Philosophy and Computing: An Introduction. London/New York: Routledge, 1999.
  • Sextus Empiricus, The Recovery and Transmission of Pyrrhonism. Oxford: Oxford University Press, 2002.
  • The Blackwell Guide to the Philosophy of Computing and Information. Oxford: Blackwell, 2003.

Wikiskakels

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]