Gaan na inhoud

Lukas Papadimos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lukas Papadimos
Λουκάς Παπαδήμος
Lukas Papadimos
Lukas Papadimos in 2012

Eerste minister van Griekeland
Ampstermyn
11 November 2011 – 16 Mei 2012
Vise Theodoros Pangalos
President Karolos Papoulias
Voorafgegaan deur George Papandreou
Opgevolg deur Panagiotis Pikrammenos

Adjunkpresident van die Europese Sentrale Bank
Ampstermyn
31 Mei 2002 – 31 Mei 2010
President Wim Duisenberg
Jean-Claude Trichet
Voorafgegaan deur Christian Noyer
Opgevolg deur Vítor Constâncio

Goewerneur van die Bank van Griekeland
Ampstermyn
26 Oktober 1994 – 31 Mei 2002
Vise Panagiotis Thomopoulos
Voorafgegaan deur Ioannis Boutos
Opgevolg deur Nikolaos Garganas

Persoonlike besonderhede
Gebore 11 Oktober 1947 (1947-10-11) (77 jaar oud)
Athene, Griekeland
Politieke party Onafhanklik
Eggenoot/-note Shanna Ingram
Alma mater Massachusetts Institute of Technology
Religie Grieks-Ortodoks

Lukas Papadimos (Grieks: Λουκάς Παπαδήμος, Engelse transkripsie: Lucas Papademos; * 11 Oktober 1947 in Athene, Griekeland) is 'n Griekse ekonoom en voormalige visepresident van die Europese Sentrale Bank. Hy het tussen 10 November 2011 en 16 Mei 2012 die amp van eerste minister en leier van die Griekse oorgangsregering beklee.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]