Steve Bannon
Voorkoms
Steve Bannon | |
Hoofstrateeg in die Withuis en
senior raadgewer aan die president | |
Ampstermyn 20 Januarie 2017 – 18 Augustus 2017 | |
President | Donald Trump |
---|---|
Voorafgegaan deur | John Podesta (2015, as raadgewer) |
Opgevolg deur | Kellyanne Conway Dina Powell (as raadgewers) |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Stephen Kevin Bannon 27 November 1953 Norfolk, Virginië, Verenigde State |
Politieke party | Republikeinse Party |
Eggenoot/-note | Cathleen Houff Jordan (geskei) Mary Piccard (1995–1997) Diane Clohesy (2006–2009) |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Virginia Tech (BA) Georgetown-universiteit (MA) Harvard-universiteit (MBA) |
Lojaliteit | Verenigde State |
Diens/Tak | Vloot van die Verenigde State |
Jare in diens | 1976–1983 |
Rang | Luitenant |
Stephen Kevin Bannon (gebore 27 November 1953) is 'n Amerikaanse dokumentêre rolprentvervaardiger, mediasakeman, politieke figuur, strateeg, voormalige beleggingsbankier, en die voormalige uitvoerende voorsitter van Breitbart News. Hy was hoofstrateeg in die Withuis tydens die eerste sewe maande van president Donald Trump se termyn.
Filmografie
[wysig | wysig bron]- 1991: The Indian Runner
- 1999: Titus
- 2004: In the Face of Evil: Reagan's War in Word and Deed
- 2005: Cochise County USA: Cries from the Border
- 2006: Border War: The Battle Over Illegal Immigration
- 2007: Tradition Never Graduates: A Season Inside Notre Dame Football
- 2009: The Chaos Experiment
- 2010: Generation Zero
- 2010: Battle for America
- 2010: Fire from the Heartland: The Awakening of the Conservative Woman
- 2011: Still Point in a Turning World: Ronald Reagan and His Ranch
- 2011: The Undefeated
- 2012: Occupy Unmasked
- 2012: The Hope & The Change
- 2012: District of Corruption
- 2013: Sweetwater
- 2014: Rickover: The Birth of Nuclear Power
- 2016: Clinton Cash
- 2016: Torchbearer
- 2018: Trump @War
- 2019: American Dharma[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ https://www.thegatewaypundit.com/2019/09/in-select-theaters-november-1st-steve-bannon-stars-in-american-dharma/ Die Amerikaanse Oscar wenner Errol Morris se American Dharma word vanaf 1 November 2019 in uitgesoekte teaters in Amerika gewys. American Dharma is 'n portret van die omstrede politieke strateeg en voormalige Donald Trump-adviseur, Steve Bannon. Volgens resensente gee dit 'n duidelike beeld van hoe die polities korrekte elite tans verkeerd optree in die oë van die 'gewone' man; en hoe die elite versuim om enige van die hedendaagse probleme wat die beskawing in die gesig staar op te los, met blote ruggraatlose kompromieë en die weiering om ooit werklike standpunte in te neem teen dit wat almal kan sien verkeerd loop. Daar is 'n dringende behoefte aan verandering, soos Bannon herhaaldelik sê. En om Trump verkies te kry, is 'n stomp instrument (sy woorde) om dinge te verander. Enige van die ander Republikeinse kandidate sou die status quo net verleng het, en daarom was Trump in werklikheid die enigste uitweg. Opgespoor en besoek op 20/09/2019