Rita Rani Ahuja
Voorkoms
Rita Rani Ahuja | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rita Rani Ahuja (gebore 10 Desember 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Trade Offs (2003) en in die televisiereekse Sleeper Cell (2005) en Steven Universe (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Trade Offs
- 2003: American Addiction
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: Sleeper Cell
- 2013: Steven Universe