Toepolef Tu-22M
Voorkoms
Toepolef Tu-22M | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Toepolef |
Nooiensvlug | 30 Augustus 1969 |
Vrygestel | 1972 |
Hoofgebruiker | Sowjetlugmag (histories) Russiese Lugmag |
Vervaardig | 1967 - 1969 |
Aantal gebou | 497 |
Die Toepolef Tu-22M was 'n supersoniese bomwerper van die Sowjetunie met die NAVO-verslagnaam Backfire. Dit het oor swaaivlerke beskik en het die Toepolef Tu-22 vervang. Die motors was meer konvensioneel geplaas en was ook die nuwe, kragtiger Kuznetsov motors.
Tegniese besonderhede
[wysig | wysig bron]Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Straalmotor |
Vervaardiger | Kuznetsov NK-2512MV turbowaaier |
Kraglewering per motor | 25 051 kg stukrag |
Vlerkspan | 34,28 m |
Lengte | 42,46 m |
Hoogte | 11,05 m |
Vlerkoppervlakte | 175,8 m2 |
Maks. opstygmassa | 124 000 kg |
Maks. snelheid | 2 000 km/h |
Operasionele hoogte | 13 226 m |
Togafstand | 4 000 km |
Klimvermoë | 15 meter per sekonde |
Bewapening | Een 23mm kanon in die stert, maksimum bomvrag van 24 000 kg of drie Kh-22 missiele |
Bron
[wysig | wysig bron]- Crosby, Francis: THE WORLD ENCYCLOPEDIA OF FIGHTERS & BOMBERS. 2015. ISBN 978-1-84476-917-9